BOORGATSILINDERS

Een van die beginsels waarop al ons silinder-ontwerpe geskoei is, is die unieke U- Seël.
Vlekvrye staal en Ingenieurs nylon word deurgaans op alle reekse gebruik.


SUPERMAX - Boorgatsilinders

supermax
u-seel

Unieke U-Seël

werking van u-seel

Werking van U-Seël

t-aansluiting

T-aansluiting

installasie

Tipiese Installasie

 

Forskop

GEEN Forskop

Materiaal

Vlekvrye Staal en Ingenieurs Nylon

Seël

Unieke U-seël beskerm buis deur growwe deeltjies weg te skraap.

Groottes

V2" (50mm), 2½" (60mm), 3" (73mm) & 3½" (81mm)

 

Beperkte slytasie

Windpompkop werk slegs met opwaartse slag; stange val op eie gewig af.

Geen roes

Water word gelewer deur plastiese-pyp; gegalvaniseerde pyp dien slegs as gids en dra geen water nie.

T-aansluiting

Dompelpomp-koppeling beskikbaar met T-aansluiting om 'n elektriese pomp te gebruik.

Waterleweringstabel

Beskikbaar op aanvraag.

 

 

 

KONVENSIONELE REEKS (OD) - Boorgatsilinders

conventional od range
u-seel

Unieke U-Seël

werking van u-seel

Werking van U-Seël

voetklep

Voetklep

voetklep OD

Voetklep OD

 

Seël

Unieke U-Seël.

Voetklep

Onderhoudsvry - bestaan slegs uit Vlekvrye staal bal.

Beskerming

Ingeboude brug absorbeer stang impak.

Voetklep

Voorsien van skroefdraad vir siffie.

 

Materiaal

Vlekvrye Staal en
Ingenieurs Nylon.

Kophoogte

250 Meter (PES20 OD - PES30 OD)
200 Meter (PES35 OD)

Stelsel

VAN STADEN STELSEL
Kan gebruik word met geringe aanpassing op Voetklep.

Groottes

2" (50mm), 2½" (60mm),
3" (73mm), 3½" (81mm),
5" (125mm).

 

prima image

KONVENSIONELE REEKS (OD) "PARTS LIST"

KLIEK HIER OM DIE DOKUMENT AF TE LAAI

 

 

OPPERVLAKSILINDER REEKS (SP) Unieke ontwerp - Boorgatsilinders

 

supermax
u-seel

Unieke U-Seël

werking van u-seel

Werking van U-Seël

voetplaat

Voetplaat

installasie

Tipiese Installasie

Applikasie

Ideaal om water te pomp oor lang afstande na hoër vlakke uit damme, riviere of vlak boorgate.

Materiaal

Vlekvrye Staal en Ingenieurs Nylon. Alle komponente is gesweis om lekkasies te verhoed.

Koppeling

Die Vlekvrye Staal in- en uitlaat vir koppeling van plastiese pyp vorm 'n integrale deel van silinder.

Installasie

Baie eenvoudig: word gemonteer in standaard Voetplaat. Silinder word voorsien van Voetplaat, 2 swaardiens Vlekvrye Staal Klampte en Voetklep.

 

Seël

Unieke U-seël beskerm buis deur growwe deeltjies weg te skraap.

Inlaat Koppeling

Horisontale en Vertikale inlaat koppeling is beskikbaar.

Werkvermoë

Suig tot 9m. Gewaarborgde kophoogte 150m.

Groottes

2½" (60mm), 3" (73mm), 3.5" (81mm).

 

prima image

OPPERVLAKSILINDER REEKS (SP) "PARTS LIST"

KLIEK HIER OM DIE DOKUMENT AF TE LAAI